• Chrisca

    Jy het verskriklik mooi gelyk, soos ‘n filmster. Baie elegant en die styl was perfek vir jou, hoe rooier hoe mooier!!!

  • Leilani Roote

    Pretty dress, no inspirational story though :o(

  • r

    get a life leilani

  • Mariza

    Why take off your shoes for the pic?

  • Rosanne

    Baie mooi! Hou van die styl, en pas jou perfek!

  • CJM

    Baie mooi rok! Baie mooi foto! Baie mooi meisie!!!!

  • coleen

    Detail wat n mens nie sommer enige dag raaksien nie. Rok wat nie baie woorde nodig het nie. Die rok is n inspirasie!

  • Rene

    Wat maak dit saak of haar skoene uit is? Die rok bly mooi- en die FOTO PARGTIG! Jitte tog!

  • Odelya

    Hi, ek wil net by se dat ek die aand van my matriekafskeid stunning gevoel het. Ek was mal oor my rok, my hare en my skoene! As julle nie mooi kan sien nie, die blomme op my rok is gemaak van draad…ek het gedink die iets anders! Die boonste deel is ook versier met draad, lint, kraletjies en regte swarofski kristalle! My sussie en my Mamma het al die detail op my rok gedoen. Dankie oom Johan vir my pragtige foto’s en mooi herinneringe!!!