Matriekafskeid

Olivia Conradie

“Your dresses have such a new look.” Was die woorde van Carmel Snow, redakteur van Harper’s Bazaar, aan Christian Dior in die 1950s. Ek was geïnspireer deur die Dior New Look en TCM Films soos “Shop around the corner”. Judy Garland en haar net-onder-die-knie lengte rok het keer op keer weer teruggewals in my geheue. Te danke aan TCM en Christian Dior kon ek ook ‘n “new look” vir my matriekafskeid skep!

 

Sien alle inskrywings

  • Helena fourie

    dit is soos n vars rukwind tussen al die style deur. Uniek , elegant en so stylvol en gepas vir n matriek dogter.

  • Dean

    Hier is nou die aangenaamste verrassing tussen al hierdie style en patrone. Die styl en die kleur en bykomstighede pas jou so goed. Jou hele voorkoms getuig van Audrey Hepburn se "Breakfast at Tiffany’s". Ek neem aan jy het soos ‘n prinses gevoel.Dit is so raar dat ‘n mens iemand op jou ouderdom raakloop wat soveel styl en elegansie en selfvertroue bring om nie net nog ‘n styl of patroon na tejaag nie. STUNNING!!!

  • E van Tonder

    Ek "freak" uit oor jou mooi skoene !!

  • Theresa

    BAIE mooi!!

  • Jeanne Conradie

    mooiste matriekafskeidrok wat ek nog gesien het! en die skoene en hare pas perfek!

  • A Breitenbach

    mal oor die skoene!!!