Matriekafskeid

Olivia Mortimer

Ek het maar net nog altyd van eenvoudige, klassieke en tydlose rokke gehou. Ek wou ook ‘n rok gehad het wat by my pas, waarin ek gemaklik kan voel en wat vir my die “wow” rok was. Almal wil mooi lyk en voel, op hulle matriekafskeid. Dit was een van twee rokke wat ek gekies het en toe ek dit aan gepas het, het my ma gese “Ja, dis die rok, Liv!” en ons het dit dieselfde dag gekry, so ek’s dankbaar dat ek nie vir maande gesoek het nie.

 

Sien alle inskrywings

  • Hester Mortimer

    My pragtige meisiekind, in haar baie, baie mooi rok!

  • Karin

    Stylvol en elegant!

  • Annelize Peineke

    Dis een van die mooiste rokke wat ek nog gesien het! Stylvol, elegant en klassiek!
    Welgedaan! xx

  • Juliana Joubert

    Liv, jy het pragtig gelyk.

  • Yolandi Fourie

    Mal mal mal oor jou rok! Regtig een van my gunsteling! Jy het pragtig gelyk!! Absolutly fabulous!!