389820_10150914263605322_776620321_21430023_1640444606_n
Matriekafskeid

Paula Schutte

Ek het eers n bietjie navorsing gedoen op my rekenaar om te sien waarvan ek hou en wat se material en kleure ek in my rok wou gehad het toe ht ek prentjies op my rekenaar gelaai en vir my ma gewys wat ek wou gehad het. Ek kry nie baie maklik rokke nie, is baie spesefiek as dit by rokke kom toe ek gaan soek het vir n rok by HSC toe sien ek dadelik die rok raak wat ek wou gehad het en kom toe na n ruk agter dat dit presies die selfde rok wat by die selfde designer Tony Bowls ontwerp was wat ek n prentji van op my laptop gehad het ek het dit toe dadelik gekoop want hoefeel keer sal jy nou dieselfde rok wat jy op n prentjie het in regte lewe kry die rok het ongelooflike kleure van natuur luiperd kolle en n pragtige pers wat die kleure maak uitstaan want dit het n kontras basis.

 

Sien alle inskrywings

  • gabi

    Baie mooi!! Xxx sy lyk pragtig!!!!!