Matriekafskeid

Phia Jonker

Elegansie, Adelikheid en Romanse dit is wat my rok verteenwoordig, en wie ek Phia Jonker is. Ek wou nie oorboord gaan met die geleentheid nie, dit is hoekom ek die eenvoudige maar tog klassieke rok gekies het. Catherine Middleton die Duchess van Cambridge was my inspirasie, haar vintage elegante styl het idees in my laat sprankel, en die idees het my gebring tot by die rok.

 

Sien alle inskrywings

  • Karin

    MAL oor die perd!!!!!!

  • jeanette oosthuizen

    pragtig!!!! baie stylvol.

  • Leonie

    Mooi Kleur!! Pragtige rok en mooi gesiggie

  • Natalie Van Vuuren

    Wow baie baie mooi, pragtige hare pas perfek by die rok

  • Tronell

    Die rok het jou perfek gepas! Baja baja bjoetivoel!