Matriekafskeid

Quenette Beetge

Ek het al van St.8 af prentjies begin versamel vir idees vir die sprokies dag. Natuurlik ‘n paar keer van besluit verander, en was ook nooit seker van die kleur nie. 2 maande voor my matriekafskeid het ek finaal besluit op my prinses mooie rok en kleur, dit was geinspireer deur my allerdaagse voorkoms en persoonlikheid “outgoing en ellegant”. Ek het soos ‘n prinses in “spieël en glas” tema gevoel.

 

Sien alle inskrywings

  • Irene

    Beeldskoon, ‘n regte Princes. Die mooiste van almal.

  • odette

    Wow!!!!!!!!!! Absolutely stunning…….

  • Talitha

    Sjoe!!!! Wraggies prentjie mooi, vir my,, n fee-prinses. Met genade van bo!!!!!!!!

  • Tanika

    **wow Jul het regtig stunning gelyk!!!**Moooiste van almal**

  • Ilse

    Te min woorde om die hoeveelheid mooi te beskryf!

  • wendy

    Absolutely awsome, defnintly ur night of been a princess its memories you’ll never forget. You look amazing in that stunning dress

  • marinda

    Alte pragtig!!! Vorm en kleur love jou idee!!

  • Michelle Foerster

    You look awesome, like someone out of a fairytale story.

  • jolandi taljaard

    Jy het bitter baie mooi gelyk!!! Ek was asemloos toe ek jou sien…well done girl!! Dink ek moet die pic maar eendag gebruik vir my trou rok hahaha!!!!

  • Callie

    Julle lyk SPESIAAL!!! Beslis die mooiste meisie saam met die aantreklike jong man.

  • Chene

    Wow my sus ! Jys beeldskoon ! Regtig n prinsesie uit n sprokiesverhaal ! Jy verdien hierdie die meeste van almal want jy droom nou al verewig oor di dag ! Jys n pragtage mens ! Stunning ! Lief jou

  • winnie

    Sju!! Maar jy het sekerlik asems weggeslaan hoor. Jy lyk soos ‘n droom in hierdie rok!!

  • Babie Potgieter

    Pragtig, altwee my oogappels, julle lyk stunning

  • jaco Beetge

    Dat n klein haasbek met n ponie kan verander in n beeldskone prinses maak my so trots om te weet en se dat jy my sussie is!Eer aan ons Vader julle het asemrowend gelyk saam……

  • Michelle Pretorius

    Lyk soos iets uit n sprokie! Pragtig!

  • willma

    Julle was die mooiste paartjie en het so mooi by mekaar gepas. Julle kleur het alles in jul uitgebring en julle laat uitstaan. Julle het stunning gelyk. Te mooi vir woorde.

  • Renate

    Beautiful 🙂

  • Jolandi Taljaard

    Jy het bitter baie mooi gelyk………..een van die mooiste rokke wat ek nog gesien het, dit het verseker die "WOW" Factor. 🙂 !!

  • Annari

    Dit was ‘n prinses rok gewees. Julle het stunning gelyk en ‘n baie mooi paartjie gemaak. By verre die mooste.

  • Bernedette Delport

    Dis die mooiste rok wat ek in jare gesien het. Quenette jy het sowaar soos ‘n prinses gelyk (die prins is heel handsome ook hoor)

    Daar is regtig nie woorde nie ….beeldskoon…uniek…stunning…..- jy het ons asems weggeslaan!!

    julle was die mooiste paartjie. almal het mooi gelyk maar jy was die "cherrie op die koek"

  • Liefie Jordaan

    Pragtig en prentjie mooi!!!!!

  • Carin

    Wow Quanna – te min woorde – absoluut B E A U T I F U L

  • Ryan

    Sis u looked freaken nice !! Sjo

  • Marizaan

    Sjoe………Jy lyk pragtig!!!!!!

  • Sanet Barwise

    My kind – dit was die perfekte keuse rok en kleur. Lyk fantasties!!!!!!!

  • Chene du Preex

    Jy lyk baie Mooooooiiiiii…..Staning ROK…….

  • dominique

    JY LYK STANING!!!!!!!!!!!!!

  • Beane

    SjOen ,ek het nie woorde nie ,Die rrok pas by jou*j

  • Voney

    Beautiful!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • Cd

    Jitte ek is verbaas,jy lyk pragtig-julle 2tjies pas nogal goed bymekaar…… Pragtig

  • Amore

    Julle gaan WEN,!!!!!!!

  • Juliaan

    Baie mooi!!!!!!!!! Rerag n mooi kleur-dit pas by jou!!!!!!!

  • Marco

    BAIE MOOI!!!!!!!!!! En die mooiste van almal*

  • marco B

    MOOISTE ROK OOIT*

  • Dean

    Jy lyk pragtig-julle gaan Defiintief wen-!!!!!!!

  • nicky

    julle het asemrowend gelyk. julle al twee het regtag soo mooi by mekaar gepas. lief julle

  • willem

    julle het baie baie mooi gelyk

  • Elizmari

    Julle het stunning gelyk!!

  • Nadine

    Regtig baie baie mooi! Het die foto gesave..wil so rok lat maak vir my matriekafskeid. 🙂

  • sophie

    Julle kan nogal deurgaan vir modelle. Doen aansoek. Julle het asemrowend gelyk. Albei het so bymekaar gepas. Die pers het so bymekaar ingevloei. Dit was stunning. Mens het nie genoeg woorde vir jul voorkoms nie en dan het jul nog die persoonlikheid ook gehad. Jul het beslis mense se harte gesteel.

  • Izelle

    Oooooeeee mooi!!!!

  • Conrad Du Plooy

    Baie mooi niggie! Julle sal wen. Jy lyk beeldskoon!!