Matriekafskeid

Raugmé Brink

Matriekafskeid, die dag waarna elke Hoërskool meisie uitsien. ‘n Dag om op te “dress”, en saam beste vriende te deel. Met tyd het dit duidelik geword my droom is besig om te vervaag. Na elke aanpas geleentheid was die verwagting groter, so ook die teleurstelling, want die rok begin al skewer trek en sit meer ongemaklik. Die negende pas sessie, afwerking is swak en stikwerk pateties. Ek het gevoel hoe stort die afskeid in duie. Mamma moes red, dit was ’n noodtoestand, tyd was kritiek , ek’s besig met die rekord eksamen,. Ousus help en gaan saam na die winkels. Ek het nie lekker gevoel nie, maar dit is nog net ‘n week en ek moes ‘n spesiale rok kry. Ek was moedeloos, daar was soveel rokke, ek het vier aangepas. Almal stunning, maar nie regtig wat ek wou hê, die lewe is so onregverdig. Ousus het my gesmeek om ‘n rooi rok aan te pas. Die rok wat ek gedink het was te veel, was perfek! Die glimlag op my gesig sê alles, dit was die rok waarvan ek gedroom het. Ek is ‘n Hollywood stêr op die rooi tapyt van Hoërskool Florida. Vanaand voel ek die mooiste ooit!

 

Sien alle inskrywings

  • Monique

    Dis regtig ‘n baie mooi rok!!! pas perfek by jou!* =))

  • Alta en Adri Geldenhuys

    Raugmé jy het pragtig gelyk, soos ‘n regte prinses!

  • Carin van der Schyf

    Hoe rooier in hierdie geval was beslis hoe MOOIER!

  • Clarice

    Soo Stuning!! Defnitief iets anders, MAL daaroor* 😉

  • fkora breytenbach

    Stunning rok vir n vja spesiale persoon,jy lyk pragtig Raugme

  • Marietjie Wiggill

    Jy het voorwaar soos ‘n Hollywood ster gelyk. Stunning rok vir ‘n stunning meisie. Dit lyk of die rooi rok spesiaal net vir jou gemaak is en ek is seker jy was Hoërskool Florida se mooiste!

  • Ronel Ribeiro

    Hy het BAIE MOOI gelyk

  • Ronel

    Raugme JY het stunning gelyk. Die rok pas jou soos ‘n handskoen hoor. Pragtig. Sorry my kommentaar se hy maar ek het bedoel jy. Stunning.!!!!

  • Glenda Barlow-Jones

    The most beautiful matric farewell dress I have ever seen, it could have been worn on the red carpet in Hollywood. You looked stunning Raugme

  • Roelien

    Raugmé na al die drama moet ek se mami se kind het soos Julia Roberts gelyk:) Die girl met die mooiste glimlag in Hollywood:) Jou rok was ‘n wenner!!

  • Renier

    Jy was elegant en sjiek. Daddy was mal oor jou rok, dit het gelyk of jy van die rooi tapyt af gestap het. ‘n Ware Hollywood stêr:)

  • pieter smith

    Ey Raugme’kie.. Sjoe dt di rok en j darm ma bja moi gelyk….

  • Elsabé Gerber

    Baie mooi rok vir ‘n mooi girl.

  • Trudie Boverhoff

    W-h-o-wee! Dis regtig een v d mooiste, stylvolste rokke wat ek nog gesien het.

  • Kwete

    This is great, you look like a princess

  • Louise

    sjoe dis stunning! dit pas so mooi by haar!

  • Yolandi

    Stunning,Stunning,Stunning! Dis die mooiste rok wat ek ‘n lang tyd gesien het.

  • Rose-Marie

    Mal oor die ontwerp en kleur. Pragtig!

  • Charné Geldenhuys

    Jy het regtig asemrowend gelyk niggie!!!! Soos n regte "lady in red". Wow!!!!

  • Leon

    WOW DIS SO MOOI…GELUK JY IS N WENNER

  • Orpa

    Asemrowend Elegant!!!!! Vuurvarm in die mooiste mode kleur. Prentjie mooi:)

  • Ernest Botha

    Beautiful, Stunning, Pragtig!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • Ria Luwes

    My skat, jy het pragtig gelyk. Jou pa en ma kan trots wees op so ‘n pragtige dogter….. en natuurlik daardie pragtig rooi rok!! stunning.

  • bettie haasbroek

    Beautiful!!!!!

  • Nomvula

    Nice one lala!!! Very beautiful.

  • Ernest

    Sy is soooooooooo PRAGTIG…………!!!!!!!!!!!!! baie Mooi fotie, n Wenner!!!!!

  • Louise

    Jy het stunning gelyk in die rok. So uniek

  • Barbara Hadjiapostolou

    baie uniek en pragtig rok. Wys haar mooi lyfie en die rooi kleur komplimenteer haar donker hare. Pragtig.

  • Leonard Piek

    Jip, het regtig baie mooi gelyk.

  • Simeon Geldenhuys

    Jy lyk stunning nig!!!

  • Rehana

    Gorgeous!!! You look stunning, Raugme. Red is definitely your colour and what a perfect figure 🙂

  • Karin

    Glamorous en stylvol!

  • Winnie

    She looked amazing she must consider modeling

  • Nola

    Jy lyk pragtig! ‘n Regte prinses.

  • Alicia Geldenhuys

    Stunning rok! Dit laat jou figuur baie mooi uitstaan!

  • AN VAN SITTERT

    JOU MEISIEKIND LYK GORGUOSE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • Tracey

    absolutely beautiful!!!!

  • Mariska Daniels

    Jy lyk so mooi in rooi…moderne stylvolle rok!!

  • Laura Nowack

    Mooi en stylvol!

  • Marthie Clark

    Pragtige rok vir ‘n pragtige meisie!

  • Estee Greeff

    Dit is nou werklik ongelooflik mooi! Sjoe

  • George Meyer

    Pragtig! – Stylvol en treffend!!!! … Die unieke ontwerp komplimenteer jou voorkoms en die kleur jou natuurlike skoonheid!!!! … Dink jy, mams en sus was ‘n wenspan – beslis ‘n wen rok vir ‘n wen meisie!!!

  • Danie du Plessis

    Baie mooi rok en model

  • sonja le roux

    Asemrowend!!

  • Marina Jansen van Vuuren

    Raugme, jy het werklik pragtig gelyk. En Rehon het ook baie aantreklik gelyk. Ek is baie trots op julle. Liefde Marina

  • Marina Jansen van Vuuren

    Raugme, jy het werklik pragtig gelyk. En Rehon het ook baie aantreklik gelyk. Ek is baie trots op julle

  • Anton

    Baie Mooi !!!

  • Jean-Claude

    Dit is regtig ‘n pragtige rok! Maar dit sou beslis nie so groot impak gemaak het, indien iemand anders dit sou dra nie. . .regtig ongelooflik!!!

  • Johan de Klerk

    Genugtig, maar jy lyk mooi!!

  • Danie.

    Stunning..

  • UITSONDERLIK MOOI RAUGMè! Net soos jou persoonlikheid!

    UITSONDERLIK MOOI!!!!!!!!!! Net soos jou persoonlikheid.

  • Alta Groen

    STYLVOL! JONK EN MOOI! "N WENNER!!!!!!!!!

  • Monique

    Stunning!!!!!…Raugme lyk pragtig, definitely a red carpet moment. WOW!

  • Helena Glowacki

    You are looking stunning, elegant and sophisticated, keep it up!

  • Stella Bvuma

    This gal and the dress looks so wow,more like prince wiliams woman.she complements the dress with her nice butt!

  • Vasthi van Rooyen

    Lady in Red, just the perfect colour for you

  • Adele Bezuidenhout

    Stunning, sê dit als, wat meer kan ‘n mens sê?

  • Moroesi

    this lady looks so beautiful in that lovely red dress and she looked so lovely like a princess.WOW!!! really stunning!

  • Guy Toko

    verry beautiful

  • Karin

    Met die kompetisie wat nou amper verby is, kan ek nog steeds sê dat die een van gunstelinge bly. Dis glamorous, maar nie oordadig nie. Mooi meisie, mooi kleur rok, in goeie smaak en styl!

  • Lindie

    Te mooi vir woorde. En die kleur pas jou soos ‘n handskoen. Pragtig!!

  • Ronel Rizzo

    So mooi soos ‘n prinses!

  • Tersia Goliath

    Simply STUNNING!!!!!!

  • Rehon van druten

    WENER!!!!!!! Kla done* =)