Matriekafskeid

Renate van Rensburg

Vir jare het ek gedroom oor ‘n ‘Grecian style’ rok. Ek is nie iemand wat van tierlantyntjies hou nie en ‘n rok met eenvoudige lyne is gepas vir my. In ‘n episode van Project Runway waar hulle moes rokke maak uit Campbell’s Soup materiaal het ek my droomrok gesien. Ek het die foto op die internet opgespoor en die kleremaakster het die rok geskets en gemaak.

 

Sien alle inskrywings