Matriekafskeid

Rene Engelbrecht

Vir my groot afskeidneming het ek ‘n eksklusiewe bloed rooi Eulogeo Zeloo ontwerp in gedagte gehad. Hierdie ontwerp deur Yolande is nie net vir my geskets nie, maar ook deur baie sorg en unieke kreatiwiteit aanmekaar geflans, terwyl ek elke oomblik van die skeppingsproses kon modepop speel en eerstehans beleef hoe my ‘Cinderella-moment’ stadig maar seker verwesentlik. Die rok het my soos ‘n handskoen gepas en daarom kon ek met gemak in hom pronk.

 

Sien alle inskrywings

  • Ruth

    Yolande, jy oortref jou elke keer. Wat n stunning rok! Ek kan nie wag om jou volgende skepping te sien nie.

  • almari

    Die rok is absoluut fantasties!!!!

  • Hennie Gwd

    Pragtig Yolande het haar weer oortref Dit is ook n baie mooi en stylvolle rok Hou so aan Yolande Jy sal groei in guns en grootte by God en die mense omdat jy Hom altyd eerste stel – Hennie Gwd

  • LaReine

    As iemand soek wat tyd en werk in haar skepping sit dan is dit Yolande….Geluk weereens met n pragtige skepping en dankie dat jy God se talent vir jou uitleef!

  • Michelle

    STUNNING rok! Geluk Yolande! Dis nou TALENT!

  • Zeldine

    Baie mooi rok!!!!

  • Christina

    Wow Yolande!!I’ve been keeping a eye on you’re work for a while. This is such an exclusive and elegant design! You most certainly have that something it takes to get your name up there! You’re talent is your investment:) continue to use it wisely :)just don’t forget to have fun with it too 🙂 you impressed me soo much 🙂 great work and a job well done 🙂

    Regards
    C

  • Carl-Ann

    Weet iemand hoe ek met Yolande in verbinding kan tree asb? Dis fantasties!