Matriekafskeid

Rene Engelbrecht

Vir my groot afskeidneming het ek ‘n eksklusiewe bloed rooi Eulogeo Zeloo ontwerp in gedagte gehad. Hierdie ontwerp deur Yolande is nie net vir my geskets nie, maar ook deur baie sorg en unieke kreatiwiteit aanmekaar geflans, terwyl ek elke oomblik van die skeppingsproses kon modepop speel en eerstehans beleef hoe my ‘Cinderella-moment’ stadig maar seker verwesentlik. Die rok het my soos ‘n handskoen gepas en daarom kon ek met gemak in hom pronk.

 

Sien alle inskrywings

  • Marthie

    Rene, jy doen die spreekwoord van ‘hoe rooier, hoe mooier’ gestand. Geluk aan jou en Yolande- jy lyk pragtig

  • Lynette Engelbrecht

    Rene jy het stunning gelyk in jou rooi skepping wat Yolandi gemaak het. Mooi so!!!!

  • Nicolene

    Te pragtig vir woorde – Lyk Stunning

  • Hes de Beer

    STUNNING STUNNING STUNNING!

  • Maureen Steyn

    Rene, jy en die rok komplimenteer mekaar. Yolande, goeie keuse en keurige afwerking skep ‘n pragtige prentjie.

  • Michelle

    Asemrowend mooi Rene.

  • De Wet Wolmarans

    Ag René! Jy lyk soos ‘n feëprinses! Ek hoop jou prins kom sommer vinnig!

  • Anna Burgoffer

    Net drie woorde! Uit die boeke!