Matriekafskeid

RENE RAUBENHEIMER

EK WOU NOG ALTYD ‘N PRINSES ROK DRA VIR ‘N UITHANG GELEENTHEID – EN MY 1STE NATUURLIK WAS VIR DIE MATRIEKAFSKEID. TERWYL ONS MET VAKANSIE IN DIE KAAP WAS VERLEDE JAAR (2010) JULIEMAAND HET EK MY DROOMROK BY PEBBLES RAAKGELOOP. EK HET HOM VAN DIE RAK AFGEHAAL EN GEWEET DIS DIE EEN,- DIE KLEUR EN SNIT WAS EK MAL OOR! MY MA HET NATUURLIK AANGEDRING DAT EK NOG ANDER MOET AANPAS, MAAR EK WAS DOODSEKER. DAARNA KON EK AL MY AANDAG AAN MY SKOOLWERK EN MAATS GEE TERWYL BAIE VAN MY MAATS TOT OP DIE NIPPERTJIE NOG GESOEK HET VIR ‘N ROK. SO, VIR ‘N HELE 6 MAANDE HET MY ROK IN DIE KAS GEHANG – TOEGESLUIT! ‘N PAAR DAE VOOR DIE MATRIEKAFSKEID NA MY “HAIR TRIAL” HET EK HOM WEER AANGEPAS EN WAS IN DIE WOLKE, NOG STEEDS OOR MY KEUSE.

 

Sien alle inskrywings

  • Jannie en Helga Els

    Rene, jou rok was beslis die een wat uit gestaan het by dié jaar se matriekafskeid. Jy het werklik soos ‘n prinses gelyk. Almal sal nog lank oor die rok praat. Jy is ‘n stunning jong dame en ons wens jou net die mooiste wense toe – presies net so mooi soos jy in daai rok gelyk het! Jy het beslis ons stem!!!

  • Sophia Els

    Ek kan nie dink hoe sy die rok geheim gehou het nie. Ek sou alles lank voor die tyd uitgeblaker het.

    Jy lyk pragtig. Ek hoop jy wen, en sien nie waarom nie

  • Wilma

    Rene het asemrowend gelyk! My dogter (8 – Donnê) glo vas sy is n prinses!

  • Anet Brockmann

    **Jy HeT StuNniNg GeLyK!**

  • Nicolene Steenberg

    .n regte feeprinsessie, jy is pragtig!

  • Celia

    Oi maar jy lyk nes ‘n regte prinses! Pragtige rok en pragtige girl

  • Susan

    Beeldskone Prinses!! Jy lyk ongelooflik mooi Rene!

  • Jeanine

    Classic look wat jy met elegansie en styl dra. Absoluut pragtig!

  • James

    What a picture! You look amazing Rene!

  • Annemie

    The Duchess of Dundee. Jy lyk ongelooflik pragtig in daai rok!

  • Laura

    You look really stunning Rene! I like the fact that you still look like a matric girl not a festoon blind or a pom pom.

  • Peter

    A perfect choice and beautifully carried Rene. Anton must have been very proud!

  • Anel Raubenheimer

    Sussie jy het regtig soos ‘n prinses gelyk! Love u LOTZ! Nellie…

  • philida marais

    rene, die rok se kleur en styl pas jou soos ‘n handskoen. nie baie meisies het die guts om so ‘n regte uitpof, prinses rok te dra nie. jy doen dit met grasie. ook jou haarstyl pas perfek, nie oordoen. well done! hoop jy het ‘n onvergeetlike aand gehad.

  • Karen Botha

    Jy het soos ‘n regte prinses gelyk!! Dit beeld ook presies uit die pragtige mens wat jy is, so spontaan en plat op die aarde!! En jy sal altyd spesiaal bly !!!