Matriekafskeid

René Van Zyl

Ek het sedert graad 9 begin rondkyk in tydskrifte en op die internet vir die rok met die Wow-faktor vir my. In Junie vanjaar het ek uiteindelik op ‘n fantastiese rok in ‘n tydskrif afgekom. Ek het die foto van die rok na ‘n tannie op die dorp geneem, wat my rok sou maak. Net voordat ons die materiaal kon koop, het die tannie geval en haar regterarm baie sleg gebreek. My enigste uitweg was om ‘n klaargemaakte rok te koop. My mode-ikoon is beslis Kim Kardashian. Daarom het ek geweet dat my tyd te min is om my perfekte Kim-rok te kry. Die rok moet stylvol en nie oordoen wees nie. Toe ek en my ma die oggend by Lace Boutique in Tygervallei instap, het Kim en byna 3 jaar se navorsing by die deur uitgevlieg. Want daar, in die vertoonvenster hang die perfekte René-rok. Alles en meer as wat ek ooit kon droom van…en die rok het perfek gepas!

 

Sien alle inskrywings

  • Elsabe Matthee

    Jy het soos ‘n ster gelyk!!

  • Carol Roseveare

    Rene – you looked absolutely beautiful !

  • Sonja Albertyn

    Stunning!!!! n Absolute Wenner!!!

  • Annette Bilbrough

    Amazing meisie en rok!!!! Moet ‘n wenner wees!!!

  • Annami Jonker

    Pragtige meisie en feëprinsesrok.

  • Mari van Tonder

    Defnitief ‘n wenner!

  • andre delport

    sy het pragtig gelyk.

  • andre delport

    jy het pragtig gelyk.onverbeterlik

  • Ronel

    Sussie, jy het pragtig gelyk. Ek is trots op jou.

  • Karin Wentzel

    Wragtig pragtig!

  • Chantel la Grange

    Die rok pas so by jou Rene – julle is gemaak vir mekaar – ‘n absolute WENNER.

  • Marita Gericke

    Die Wenner soek nie verder!!

  • Ilze Wentzel

    Pragtige prentjie – jy en jou rok!!

  • Margaret Valentyn

    Rene van Zyl het soos ‘n ster gelyk, pragtig meisie!!

  • Gaynore Samuels

    Rene van Zyl, ek sal defnitief vir jou stem, jy lyk asemrowend!!

  • Koos

    haha sy in my klas het ongelooflik gelyk…..

  • Paula Steenkamp

    Jy het soos `n Prinsses gelyk. jy het defnitief jou matriek jaar op `n hoogte punt afgesluit.

  • Herman Matthee

    Mooi so, Rene!!

  • Linda Brown

    Asemrowend (asem-wegslanend) mooi!!