• Sylvia Fryer

    Besonders mooi!!

  • Gideon

    Jy het stunning gelyk. Dit is ‘n uitstaande rok.

  • Alida

    Stunning rok vir ‘n stunning meisie. ‘n Mens kan net trots voel as jy na die fotos kyk.

  • Ada Nicholls

    Dit is vir my ‘n baie mooi rok. Ek hou van die kleur baie goeie keuse. Baie stylvol en sy lyk gemaklik in haar rok.

  • Christelle

    Jy het baie mooi gelyk die rok pas jou goed en so ook die kleur – PRAGTIG

  • Elize

    Dis regtig ‘n baie mooi rok Retha, goeie keuse, pas by jou voorkoms.