Matriekafskeid

Riandi Bodenstein

My pa was die eintlike inspirasie vir my rok. Ons albei hou van die “vintage” voorkoms maar met my lieflike moeder se klassieke inslag dink ek ons het dit reg gekry om die twee te kombineer. Ek wou graag kant met baie kristalle gehad het en so ‘n ligte pienk is nie noodwendig my gunsteling kleur nie maar nadat ek daarin gepraat is, dink ek dit was perfek.

Sien alle inskrywings

  • Amore

    Dit is n asembenemende mooi rok!

  • Mariette Venter

    Baie mooi rok en dit pas perfek by haar donker hare en mooi oë! Regtig baie mooi en besonders.