61614_1416947067092_1335077326_31037118_2993608_n
Matriekafskeid

Roa Oosthuizen

Ek wou graag ietsie elegants gehad het, maar ook graag my uitgaande sprankelende persoonlikheid gewys het. Daarom was ek mal oor die swart noupassende rok, maar onder weggesteek is bloedrooi kant en die wit en swart band om die middel het ook ‘n ander element verleen!Dis nie net die gewone swart nommertjie nie! Uniek soos ek.

Sien alle inskrywings

  • Cindy

    Jy het so mooi gelyk! En die rok het jou perfek gepas!