Matriekafskeid

Rochalle Jordaan

Ek het die inspirasie vir my rok gekry vanaf ‘n internet website wat idees gee vir matriekafskeid rokke. Toe ek die 1ste keer by House of Superior Clothing instap het my rok daar gehang … so asof dit gewag het vir my. Daar was net geen opsie nie, hierdie rok was gemaak vir my. Groen is wel my gunsteling kleur. Van die begin af was dit dus my 1ste kleurkeuse. Die vloeiende styl van die rok simboliseer rustigheid en groen komplimenteer dus die styl. Ek wou nie ‘n waaghalsige of uitspattige rok dra nie. My rok is eenvoudig maar die kaal rug gee dit tog ‘n bietjie misterie. My voorkeur is visieule kunste asook natuur as ‘n geheel wat die rustigheid in my uitbring. My rok simboliseer dus hoe ek as mens funksioneer. Die dag van die matriek afskeid was vir my DIE belangrikste dag wat veral spesiaal gemaak is deur my moeder se teenwoordingheid deur die dag en sal verewig in my gedagtes van my skool loopbaan vasgepen sal bly. Dit was beslis my matriek jaar op ‘n hoogtepunt afgesluit.

 

Sien alle inskrywings

  • franco soru

    mooiste foto ooit skat love u

  • Frank Soru

    Julle altwe is pragtig verby

  • Elsabe Soru

    So lief vir julle vir twee dis n stunning foto mwah

  • Janie Delport

    So mooi foto beautifull

  • Miemie

    Pragtige foto

  • Christel Naude

    mooi foto

  • Greg

    perfekte foto mooi

  • Chandre Soru

    spesiale tyd in jou lewe wat jy sal altyd onthou ,pragtige foto

  • Lorraine Young

    soooooo mooi foto jule twee

  • Timophy Young

    hou so aan rochalle perfek keep on smilling

  • Chazel Freeme

    My vriendin, ek weet jy’t stunning gelyk met Matriekafskeid, maar die foto gee weg dat jy die mooiste was! Ek is so trots op jou my vriendin!*

  • Lourens van Pletzen

    Rochalle! jy nog altyd ‘n pragtige meisie, maar jyt eers mooi gelyk op die foto! Julle twee komplimenteer mekaar*

  • Rosher Johan Ferreira

    Rochalle jy het so ongelooflik mooi gelyk op hierdie spesiaale dag!
    Jou rok het jou so mooi uit gebeeld.

  • Wiehann Steyn

    Hierdie rok is iets Unieks!
    Ek is mal oor die oop rug, en dat dit nie enige normale rok is nie.

  • Tiaan Coetzer

    Awesome foto , Baie mooi gelyk! Groen is defies jou kleur Rochalle !! 🙂

  • Machele Lotter

    Liefste meisiekind!!
    Jy het sooo ongelooflik mooi gelyk! Ek weet jou gunsteling kleur is groen, maar die rok is net besonders mooi! Ek is mal oor jou metgesel se pak, saam is "julle" die paartjie van die jaar! jyt wel my asem weg geslaan toe ek die foto sien!!

  • Erika Jacobs

    My dogter!
    Ek is so trots op jou! En die rok van jou is uit die boonste rakke!!
    Jy het stunning gelyk my Rochallie kind*

  • Morne Jordaan

    Sussie jy het regtig mooi gelyk!
    Ek is so trots om jou my sussie te kan noem!
    Jy is beeldskoon, en die rok is perfek vir jou gewees! Van die eerste dag wat ons matriekafskeid rokke gaan kyk het, het ek geweet jy gaan die rok vat! Net die glanster wat in jou oe was oor die rok! TROTS OP JOU ROCHALLE*

  • Hennie Jordaan

    My mooiste Dogter, pappa is so trots op jou! Jy is wel my enigste dogter, maar jy my Prinses*
    Jyt so mooi gelyk daardie dag, en jyt my ‘n traan laat puk!
    Baie Lief vir jou my Dogter*

  • Bianca Soru

    RoChaLLe,, Franco,,, julle twee is pragtig ,, Rochalle jy het besonders mooi gelyk,,, jy het soos ‘n Griekse Godin gelyk,,, Franco het rerig soos ‘n heer gelyk… Jy en Franco lyk stunning!

  • cara vermeulen

    so mooi!!

  • manie luyt

    stunning..!! 🙂

  • francois koekemoer

    sjoe julle het mooi gelyk op jou afskeid rochalle groen is perfek en stunning

  • Quinton

    Nice foto. Die rok pas jou pragtig

  • Anja Jordaan

    Mooiste foto,,* jy lyk pragtig in daardie groen rok, jou rok weerspieel jou persoonlikheid!!

  • Elizabeth beth

    Julle altwe het soo mooi gelyk toe julle uit die kar uit geklim het en soo baie aandig getrek dat ons almal trots op jou was lief jou my kind!

  • Joyce Soru

    Groen is helder ,skoon en baie mooi dis wat jy is Rochalle in jou rok, kan dink dat jy gesukkel het om jou rok te vind maar kyk nou daar dit is die moeite werd gewees en lyk asemrowend!

  • Andri Werner

    So rustig tussen die natuur perfekte foto op die perfekte plek soo mooi

  • Francesco Soru

    Rochalle Jordaan jy lyk soos n prinses jy veerdien die beste daar nie woorde om jou te beskryf nie sterkte vorentoe en onsettend lief vir jou my skat mwah dankie vir een aand wat ek nooit sal vergeet nie!

  • Danielle’

    Stunning My SusSie 🙂 *

  • Niel Steenkamp

    stunning my vriendin jy en jou meetgesel het ongelooflik mooi gelyk op jou afskeid

  • Hannes Nolte

    Ag te oulik julle twee vriend jy’t n perfekte persoon in jou lewe beet pas haar op.Rochalle jy het ongelooflik mooi gelyk perfekte area in die natuur en groen mal oor die kleur

  • Andrea Soru

    My seun jou gese julle het perfek gelyk so trots op jou rochalle so skoon en sag julle twee is perfek

  • CJ Rademeyer

    Heyteytey mar die foto het karakter,,mooi kleure, mooi klere en mooi mense. 10/10.

  • Casper Vermeulen

    baie mooi my liefste vriendin*

  • Juan Wolmarans

    Julle het my "speechless" gelos!! Regtig baie mooi juule twee!

  • Ryno Jordaan

    My beste Niggie!!
    Ek het jou wel nie op daardie dag gesien nie, maar ek wil net se jy het eerlikwaar so mooi gelyk!
    [ wens ek was jo umetgesel gewees! ]
    Franco, wel gedaan!

  • Edith Jordaan

    My kind, ek’t nog altyd jou paa gese hyt een beeldskone dogter! Daar het jy hom weereens bewys!
    Ek kan net die trots in jo ouers se oe nadink.

  • Braam Van Der Bank

    Mens kan duidelik sien wat is jou gunsteling kleur! Ek’t geweet jy gaan die moiistelyk op jou matriek Afskeid! Ek moet se 10/10! wow*

  • Wilna Savio

    Jy is ‘n spielbeeld van spontaniteit. Ek is baie trots op jou as ‘n tiener wat standvastig is maar tog het jy nooit jou kindagtigheid verloor het nie.

  • Ulana van Biljon

    Dis pragtig!!!! Wilna, jy kan so goed voel oor jou oragtige dogter … Ulana 🙂 x

  • Donna-Liza Gidlow

    Clean soft flowing lines, beautiful photo, a fantastic choice of dress.

  • Anneline Niemand

    Wat n pragtige rok en dit komplimenteer jou so baie. Jy het pragtig gelyk op jou dag.

  • Nicola Horstink

    Julle lyk stunning! Baie mooi rok.

  • Rita

    Altwee is "stunning" en Rochalle lyk soos ‘n pragtige blom.

  • Tammy McNeil Twidale

    Absolutley gorgeous

  • Margie Blair

    Jy lyk net soos ‘n Prinses!

  • meaghan adams

    Wow love the colour, so bright and summery but elegant at the same time !

  • Lisa Blane

    Pragtig! Gesig, hare, rok, alles!

  • jezelle king

    oe ja dis die perfekte foto mooi kleur en sag trots op julle twee

  • Ruan Flemming

    Perfekte rok en kleur lyk so mooi en die suit netjies 10/10 julle twee

  • Derick Swart

    Knap gedaan julle twee almal het geweet al die aandig was op julle twee die aand perfek hou so aan!

  • Elricke Bronkhorst

    Stunning foto julle twee, Rochalle jou kleur van die rok is so mooi en helder hou van die oop rug pas by jou kan dink dis die regte plek vir n foto neem in die natuur

  • Ilandi Venter

    Kan nie vir n beter plek vra om foto’s te neem nie in die natuur onder die mooiste bome by n’ dam perfek julle twee

  • Chris Van Der Merwe

    Ons almal het geskree vir julle twee die aand baie trots op jou Rochalle netjies lyk te mooi

  • Natallie

    Nice guys ‘wow’

  • Stephan Lerena

    Baie oulik julle twee

  • JP Mathew

    Sjoe antreklike foto soo sexy

  • Roland Savio

    Rochalle, hang onto the moment forever. It is a once in a life time. You looked beautiful. It is time to admit that I am proud of you.

  • Carine Venter

    Rochalle is seker die mooiste meisie wat ek ken. Haar persoonlikheid straal soveel mooiheid uit. Sy is innerlik en uiterlik ‘n mooi mens. Vir my het sy beeldskoon gelyk en sy kon nie ‘n beter keuse maak het met haar pragtige groen rok saam met haar mooi donker hare. Sy het ‘n natuurlike skoonheid aan haar en het nie nodig om uitspattig te wees nie. Sy verdien dus vir meer as een rede om te wen.

  • Melissa

    I must have the most beautiful grandaughter in Pretoria.
    You look stunning my Angel – Love you lots Nunna

  • Lynn

    Wow, wat ‘n pragtige foto. Rochalle, jy lyk stunning. Groen is beslis jou kleur!

  • Sandra Cox

    Beautiful Picture..stunning, stunning dress!

  • Neil Cooper

    Pragtig, Rochalle! Beslis ‘n wenner…