• corlet

    Che jyt stunnig gelyk as j nie jou fotie in geskryf heti sou ek dt vi jo gedoen hoe rooier hoe mooier en jy het stunning gelyk

  • lily Slabbert

    Roche jy het so mooi gelyk, jou rok was stunning, jy en juandre het so mooi gelyk met die rooi. Jy was defnitief die mooiste girl op jou afskeid!!! Jy het soos ‘n prinses gelyk!

  • lily

    Roche jy het super awesome stunning gelyk. Jy is absoluut die mooiste prinsessie gewees op jou spesiale dag.

  • Leandra

    Roche, you looked absolutely stunning. Beauty within and out.

  • Candice Cronje

    Stunning pic dolla

  • johan

    Die rok het perfek by jou gepas. Stunning couple

  • Lia Venter

    Hi my liefste Roche, jy het waarlik so pragtig, stunning, man ek het nie meer woorde nie. So het jy gelyk geen woorde.

  • Ursula

    Stunning stunning Roche, jy het soos ‘n Princess gelyk

  • Rita Naude

    Roche jy het pragtig gelyk. Jy het soos n prinsessie gelyk en ek is baie trots op jou! Jy het stunning gelyk!!!!!!

  • Rita Naude

    Roche jy het baie, baie mooi gelyk.Die rok het jou mooi persoonlikheid uit gebeeld.Love you lots. Stunning….Stinning! Die rok het perfek by jou gepas!

  • Johan Naude

    Roche jy het pragtig geluk. Ek is n trotse pa. Love you Lots

  • Willie Naude

    Roche jy het baie mooi gelyk die rok was pragtig wat jy gedra het.