Matriekafskeid

Roche hamann

Ek as matriekulant,is n unieke avontuurlistige persoon wat altyd nuwe uitdagings en geleenthede aandurf.Ek hou van my eie styl en staan gewoonlik uit met my kreatiewe en moderne styl.My inspirasie vir my rok was dat dit ,my eie ontwerp was,wetend dat niemand dieselfde idee as ek sal he nie.die kleur van my rok,hoe rooier hoe mooier.rooi is die kleur van liefde en dit pas by my persoonlikheid.Almal wil soos n prinsesie voel op hul matriekafskeid en dus het ek met my rok soos een gevoel en gelyk. My rok was sowaar n uitstekende ontwerp en het my aand n sprokie gemaak

 

Sien alle inskrywings