• Sonja Van Der Merwe

    Rochelle, jy lyk pragtig – jou rok pas perfek, jou hare is stunning – prentjie-mooi!

  • Julie Naude

    Dit is nie net die mooiste meisie nie, maar ook die mooiste rok. Sy het pragtig gelyk.

  • Evelyn Spencer

    Rochelle het soos ‘n feeprinses gelyk met haar pragtige rok – die detail op die rok is fantasties en die snit pas haar fantasties

  • elsabe le roux

    Pragtig en kleur perfek!!!!

  • Erika Wehr

    Pragtig! So fotogenies!!!!!

  • Isabel Sutherland

    Die kleur skema is biae mooi en pas Rochelle baie goed. Dit laat haar sag en vroulik lyk soos ‘n regte prinsessie.

  • Lenie Schoeman

    Rochelle jy lyk Stunning!!!!!! Ek kan nie in woorde beskryf hoe Pragtig jy lyk nie!!

  • Suignette Pretorius

    Rochelle het aan hierdie rok ‘n lewe gegee, ‘n persoonlikheid. Dit is asof sy in hierdie rok gebore is – sy geweeg in dit asof dit ‘n tweede vel is. Rochelle se persoonlikheid is verpersoonlik in hierdie rok – sag, lae, lag, vrolik, kuis, jonk en die kleur – as ons almal die kleur van ons siel kon raaksien is ek seker dit sou Rochelle se siel se kleur wees – iets wat jy onthou!

  • Ronel Mare

    Rochelle, jy het awesome gelyk. Regte feeprinses.

  • Rosa Annandale

    Rochelle, jy het regtig stunning gelyk. dis ‘n prentjie-mooi rok en pas jou baie baie goed

  • Petro Pieterse

    Rochelle, die rok lyk pragtig aan jou. Jy sal tot ‘n sak laat goed lyk. Die rok se kleur komplimenteer jou pragtige gelaatstrekke

  • Siobhan Hulk

    Maat jyt stunning gelyk! Jys n asemrowende meisie! Onthou dit!

  • Denise Botma

    Die rok is so beautiful ! Die rok se opvat maak dit baie interessant ! Stunning ! Die kleur is die perfekte keuse, dit laat jou so sag en vroulike lyk, pragtig , mens kan nie genoeg kyk vir jou nie ! Jy is ‘n pragtige meisie Rochelle ! Sterkte !

  • Hanna Geldenhuys

    Wow! Jy het asemrowend mooi gelyk. Die rok is pragtig.

  • ilse schoeman

    pragtige rok vir ‘n pragtige meisie! jy lyk soos ‘n prinses!