• Malinda

    Jy was beslis nie ‘n lelike eendjie nie Roeline. Pragtig, nie te veel rok nie.

  • Denice Mathews

    Ek hou baie van hierdie rok se sagte voorkoms. Roeline jy het BAIE mooi gelyk en ek hou van die blou wat jy gekies het. Dit komplimenteer jou voorkoms.

  • Leilani Roote

    Very pretty!

  • Riana

    Meisie jy lyk baie mooi in die blourok. soos n prinses. Jy kan ook wen

  • Macy

    You look beautiful. Love the colour and it suits you. I can picture that dress in a "Cinderella movie". Love it.