2011_rolien_matriekafskeid_233
Matriekafskeid

Rolene Coertzen

Ek wou ‘n helderkleurige rok gehad het wat gemaklik pas en waarin ek soos ‘n Prinses kon voel vir hierdie groot dag. Die keuse van my rok het my dadelik laat sterretjies sien toe ek die rok aangepas het en my soektog was op ‘n end. Ek het net geweet die rok is vir my gemaak nadat geen verstellings nodig was nie en my ogies kon skitter van pure plesier. Die rok het nie net my ligte vel en hare gekomplimenteer nie maar was ook ‘n verlengstuk van my persoonlikheid. Ek kon soos ‘n prinses op die maat van die musiek oor die vloer gly met die wete, ek voel en lyk soos die mooiste meisie in die saal. Die kleur was uniek want daar was min wat dieselfde kleur gehad het en die patroon het die rok en my figuur tot sy reg laat kom.

 

Sien alle inskrywings

  • Ronel Coertzen

    Beautiful! Stunning, jy lyk soos ‘n Prinses!

  • Ouma Vermeulen

    Jy is beeldskoon en het stunning gelyk!

  • Henk Coertzen

    Jy het my asem weggeslaan!

  • Engela Wissing

    Jy is pragtig en die rok pas perfek by jou!

    Ek kan nie dink dat enige iemand anders so mooi kon lyk nie :-)

  • Amorette de Witt

    BAIE MOOI MY VRIENDIN *

  • Lee-Anne

    My beste maaiki !!! Soo bitterlik mooi gelyk !!!!!!

  • Leandra Thiem

    Beeldskoon

  • Ananda Erasmus

    Sjoe,wow…..jy het soos ‘n fee prinses gelyk – stunning keuse vir ‘n matriekafskeid rok!!

  • Chantelle Werner Batt

    Hi Lientjie

    Dit was sowaar prentjie mooi, jy het pragtig gelyk. Die laaste keer wat daar so n mooi en unieke rok by Montana Hoerskool se matriekafskeid gehad het was in 2000 my lemetjie groen rok!!! Lol ek dink nie enige iemand sal ooit daai rok vergeet nien soos hulle die prentjie mooi foto van jou nie maklik sal kan vergeet nie. Lientjie jy is n pragtige dame van binne en buite bly altyd so n pragtige mens. Ek is seker jou ouers kan nie anders as om trots te wees op jou nie. Onthou ; as wen jy nie noodwendig dalk die komp nie is jy steeds die mooiste Liendjie vir ons wat jou lief het.

  • Marlene Hartzenberg

    Jyt soos `n Ware prinses gelyk..!!

  • Lammie Ferreira

    Roeline, jy het rerig soos ‘n prinses gelyk! Pragtig!

  • AndrIes Coertzen

    WOW!! Jy het pragtig gelyk!

  • Soma Engelbrecht

    Dit is ‘n stunning rok en dit pas absolute by jou!!!

  • Martin Dyssel

    massive! stunning! ongelooflik! kani glo

  • Gareth Needham

    Definitely the most beautiful dress ever and who better to wear it, the most beautiful girl in the world !! you really did look like a Princess, and you still are and will forever be my Princess… There was no other dress like it, my Angel you lokked stunning and you were without any doubt the most eye catching girl around, no mattter where you went or what you did, all eyes were on you !! Love you Baby and thanks for making me the happiest man alive by just being yourself. XXXX

  • Driekie van Niekerk

    Jy het waarlik soos ñ prinsessie gelyk, pragtig in elke opsig ! Stunning kleur xx

  • Karen du Toit

    wow wow bja moooi!!!!!!

  • Ivy Botes

    Jy lyk na ‘n ware feëprinses. Pragtig

  • Becky cooper

    Stunning! You wear it well :))

  • Cherie Momberg

    Stunning sussa.. Jyt regtig beeldskoon gelyk!!

  • Yolanda Steyn

    Jy’t so mooi gelyk susa! Voorwaar soos ‘n prinsessie.

  • Lizelle Coertzen

    Baie mooi Roeleen, regte fee prinses!

  • Saskia

    As jy SO lyk op jou matriek afskeid kan ek nie wag om jou op jou troudag te sien nie! Wowie!

  • Hermina Lourens

    Jy lyk absoluut stunning. Jy was definatief die mooiste blommetjie by die afskeid!!

  • Melissa van Baalen

    Jy het sooooo mooi gelyk my bestie! jou entrance daai aand…ALLES! Die rok het baie by jou persoonlikheid gepas!

  • Minanto Johnson

    Wow!!! Stunning en dit pas baie mooi by jou!!

  • Thea

    Baie mooi, dit is soos jy se dit is asof die rok vir jou gemaak is, jul is ewe pragtig en pas soos ‘n handskoen.
    Pa en Ma se trots.

  • Nicky Hattingh

    Jy lyk pragtig!

  • Karen Mostert

    Jy lyk pragtig. Goeie keuse gewees.

  • Bianca van Niekerk

    My nig….ek kan j0u ni se h0e jy gelyk het ni — want daar’s ni wo0rde vi dit ni !! Jy’t 0ngelo0flik m0oi gelyk! Geen twyfel daaraan ni !! Ek is so0o tr0ts 0p j0u,,jy’s beautiful ! Bly altyd so0o m0oi en m0et n0oit verander ni !! J0u r0k was s0ver di beste — myne k0m n0g ho0r (Wink-wink) Hehehe!! L0ve y0u lo0otzZZ!!! X0x0x*

  • Conna Maree

    Rolene, Jy het pragtig gelyk, beslis ‘n Prinses, en Daai gesiggie met die mooi glimlag sê alles!! Nou kan ek nie wag om te sien hoe jy op jou troudag gaan lyk nie!! Jy het sooo mooi gelyk, dat jy skoon jou Pa in trane gehad het! JA, ek het gehoor hoe trots praat hy van jou! Sy enigste dogter! Hulle en ons is almal baie trots op jou! Bly net so oulik soos jy nou is, hoor! xxx

  • Elize Human

    Die prentjie voor my is asemrowend mooi. Jy lyk pragtig en dit is voorwaar die mooiste rok, en die kleur is baie baie besonders.

  • Daleen van der Walt

    Jy lyk asemrowend mooi!

  • René Greyling-Coetsee

    Jy het stunning gelyk girl!!!!! WOW!!!!!

  • Marche genis

    Gauteng se eie sprokies prinses. 10 uit 10 girl.

  • Hurter van Breda

    Jy het pragtig gelyk! Stunning rok!

  • Chanelle Dicks

    Sjoe jy het baaaaie mooi gelyk :) Die kleur is stunning. BEAUTIFUL*

  • Petro Human

    Petro Human het gese:

    Go girl – Ons volgende Mej SA!!!

  • Retha Liebenberg

    Wow, stunning. Jy lyk werklik baie mooi.

  • Petro Human

    Petro Hyman het gese:

    Go girl – Die volgende Mej SA!!!

  • Corrie Du Plessis

    Ja nee jy was en is so pragtig, Enige MA en PA se trots.
    Hou die naam hoog want jy sal altyd so pragtig bly, en wil graag sien hoe jy eendag as ‘n bruid sal lyk, beter as enige Prinses sover.

  • Sandy Ferreira

    Baie, baie mooi! Hoop jy wen. Dankie vir alles Rolene, jy is die beste. Wens Mandie kon dit sien!

  • Rita van der Merwe – Kaapstad

    Baie, baie mooi rok, kleur…sommer alles! Die beautiful rok getuig van goeie smaak, jy lyk so op jou gemak, ‘n uitstekende keuse waarvoor jy nog lank komplimente gaan kry!

  • Hennika Burger

    Pragtig…beslis n wenner

  • Sune

    Baie mooi my maaitjie..jy het pragtig gelyk!

  • Gerda Erasmus

    Dit is sprokiemooi! Dit mooiste blou – Die vere maak die voël. Jy het gestraal – dit is mos hoe ‘n jong ontluikende meisie moet lyk! STUNNING!

  • Yolande du Plooy

    Wow, Rolene jou rok is stunning :)

  • Lize McLachlan

    Jy lyk pragtig!

  • Tannie Anna

    ‘n Regte prinses!

  • Marlene Hopley

    This dress is absolutely beautiful! You look like a princess! You and the dress are a match made in heaven! Stunning!

  • Janine Truter

    Jy lyk pragtig :-) xXx Ek is mal oor jou vrolike persoonlikheid wat uitkom in die foto!

  • Anja Lewington

    Liewe Rolene
    Ek het dieselfde kleur rok na my matriekafskeid toe gedra 24 jaar gelede en ek moet bieg jy lyk BAIE, BAIE mooier in jou stunning blou rok as was ek in myne gelyk het!! Ek hoop jy het so spesiaal gevoel soos wat jy gelyk het!

  • R WEST

    Die kleur, en ontwerp is UITSTAANDE en Rolene jy het soos n prinses gelyk! Absoluut pragtig.

  • Stewart gesin

    Wow!! Dis pragtig!! Jy het regtig baie mooi gelyk!!

  • Linda Hall

    Wow! ‘n Rok wat dadelik my aandag trek!! Dis beautiful!!

  • Gizela Conradie

    Dis rerg baie mooi wow!

  • Danielle kemp

    Beautiful! Jy lyk stunning!

  • Irmarie

    Awesome, ek dink nie daar is woorde wat kan beskryf hoe mooi jy gelyk het nie.

  • Corne Combrinck

    WOW jy het beslis soos ‘n Prinses gelyk! Ek weet vir ‘n feit jy het jou Pa & Ma baie baie Trots gemaak :-)
    Stunning verby!!!

  • Lizette Kruger

    Jy lyk voorwaar soos ‘n prinses! Pragtige rok en ‘n pragtige meisie! Jy verdien dit om te wen!