• Danie Pretorius

    Rosaline se Rok het vir my baie vantasmagories gelyk,sy het iets gedra wat ek nog nooit iemand anders gesien dra het nie en dit is uniek en ietsie anders.Ek sal se meer meisies moet soo iets begin dra en nie net altyd die selfde ou tiepe rokke nie.