vollengte
Matriekafskeid

Rouxlé Skog

Nee, ek het nie van kleintyd af ‘n “droomrok” gehad nie, ek het nie ‘n spesifieke styl in gedagte gehad nie, nie ‘n spesifieke kleur nie en ook nie van laasjaar af al begin beplan nie. Ek wou nie ‘n rok lat maak het nie en het so 3 maande voor die 30ste Sept begin rok soek. Maar ek het geweet, nie glitter en glamour nie, maar VINTAGE. Na ‘n paar rokke se aanpas het ek die gemaklikste en mooiste in hierdie dowwe goud gevoel.

 

Sien alle inskrywings

  • Terry

    Rouxle lyk pragtig! Die rok pas so mooi by haar en sy lyk so vrolik!

  • Genette

    Pragtig! Die rok se kleur komplimenteer haar hare en gelaat.

  • elzette

    Aitsa,kyk net hoe netjies lyk my nig se seun en metgesel. Gaan dit in `n uitgawe van Sarie wees?