rokv
Matriekafskeid

Roxanne Marais

Ek het ‘n boek vol idees vir rokke gekoop. Die rok op die voorkant van die boek was vir my die mooiste. ‘n Week voor ek die rok gaan wys vir die meisie wat dit vir my gaan maak, het ek oulaas deur die boek geblaai en op ‘n baie klein prentjie afgekom. Toe ek dit sien het ek dadelik geweet dit is my droom rok! Die rok het vir my mooier uitgekom as wat dit in die prentjie was.

 

Sien alle inskrywings

  • Roxanne

    My Droom Rok

  • Irene Celliers – Lambertsbaai

    Pragtig, Roxanne, jy het "awesome" mooi gelyk, met ‘n baie, baie besonderse rok!! Stunning!!