• Bets Riekert

    Absoluut stunning – Jy lyk soos Angelina Jolie!!

  • Lucinda

    STUNNING!!!!!!!!!!!!!

  • Carla

    Pragtig!!!!!!!!!!!!!!

  • Coen

    Wow, ‘n spesiale rok vir ‘n spesiale dame! Beautiful!

  • Corrie

    Sy Lyk regtig soos lyk soos Angelina Jolie!! Baie Baie mooi rok.

  • Laurika de Villiers

    Roxanne, jy lyk pragtig! My broer, Coen, het jou rok gemaak en ek dink jy het soos ‘n prinses gelyk!!

  • Elmarie

    Dit is n pragtige rok. Pas by haar ouderdom en vir die geleentheid.

  • jan korf

    asemrowend!!! het beautiful gelyk!

  • Gina Mommen

    The dress the design the detail is absolutely gorgeous, Wow she looks breath taking like a princess.

  • Maryna van Wyk

    Dis ongelooflik mooi sy lyk soos ‘n prentjie.!!!!!

  • Rosie Deacon

    Wow Coen, is dit werklik jou handewerk?! Ongelooflik mooi en sy lyk soos ‘n prentjie. Jy oortref jou elke keer net meer en meer en elke skepping wil mooier wees as die vorige een!!! Knap gedaan!! BEAUTIFUL!!!