Matriekafskeid

Roxy Sullivan

Stylvol, elegant, tog vrolik en speels. Ek wou gehad het my rok moet die beeld uitstraal van ‘n opgewonde matriekmeisie met groot drome en ‘n hele lewe wat nog voor haar lê. Dit was my inspirasie. Die kleur van die rok is bietjie iets anders, pers met blou en pienk skynsels. Lente is tog kleurvol en vrolik! Die fyn silwer kraletjies en detail het MY perfekte rok net reg afgerond en die valle het dit laat voel of ek sweef. Ek kon nie gelukkiger wees nie! 🙂

 

Sien alle inskrywings

  • Anneli

    Hierdie is n verskriklike mooi rok. Prentjie mooi hy verdien verseker om te wen. Mens kan sien hy straal n baie mooi beeld uit. Hy is verseker die moeite werd voor om te stem! fantasmagories mooi! 🙂

  • Ina

    Pragtig!!!! Die kleur en styl pas pefek, werklik baie mooi.

  • Jessica fourie

    Dit is n awsome rok.. jy het super hot gelyk

  • Hanri Human

    ek weet nou nie wat is mooier nie…die meisie of die rok

  • Storm

    You look so pretty! So proud to be your cousin.*

  • Michele

    Lieflik! Jy lyk soos ‘n Disney prinses!

  • Corlia

    * I LoVe It… * Jy lyk baie mooi Roxy .. PrAgTiGe rok PrAgTiGe MeNsIe =)))

  • Matilda

    Die rok is uit en uit my gunsteling! Die kleur, die styl en die meisie lyk pragtig! Hier is die wenner.

  • Moraye

    Dit lyk beutiful, n prinses sou jaloers gewees het

  • Lizette

    Te mooi vir woorde. Tien uit tien!

  • Belinda

    Kyk net hoe mooi val die son op die rok om die verskillende kleure te wys. Die rok is stunning. Straal jonkwees en prag uit. Sonder twyfel my keuse vir 2011.

  • Nicola

    Love the pics>>truly pwetty** love the dress so much and you look reli pretty!!! true winner…

  • Sarien

    Ek is mal oor die rok. Dit pas soos ‘n handskoen. Dit laat haar pragtig lyk! Wow!

  • Mark

    Kan nie ophou kyk nie! Stunning! Diè ontwerper mag maar.

  • Amanda

    Mooi mooi mooi.*

  • Chanelle

    Presies hoe ‘n meisie haar hoërskoolloopbaan moet afsluit – in styl.

  • Karin

    Die dame is beeldskoon. Die rok vlei haar gelaatstrekke en lyk klassiek, maar tog modieus. Sarie, die rok sal tydskrifte van die rakke laat afvlieg! So stylvol, maar tog perfek vir ‘n jong matriekmeisie. Baie mooi!

  • Nadine Roux

    Ongelooflik! As ek matriek kon oordoen sou mý rok so lyk! Pragtige design. Ek is mal oor die kleur, die styl, die silwer steentjies en die valle. ASEMROWEND!

  • Nadine Roux

    Ongelooflik! As ek matriek kon oordoen sou mý rok so lyk! Pragtige design. Ek is mal oor die kleur, die styl, die silwer steentjies en die valle. ASEMROWEND!

  • Melissa

    Pragtig verby! Heerlike Lente inderdaad!**

  • Dalene

    Die rok laat my stom! Dis sooooo mooi!!

  • Marissa

    So stylvol! Nuutste modes perfek gekombineer! Verseker my keuse vir 2011 🙂

  • Tania

    So mal hieroor! =)

  • Leandra vd Merwe

    Hierdie rok MOET wen!!!

  • Sonique

    wow wow wow wow wow wow wow wow wow! WENNER!

  • Madri Nel

    Ek het deur al die foto’s gegaan en geen ander een het met my gepraat soos hierdie een nie! Perfek vir ‘n matriekmeisie! Sy lyk so gelukkig! Stylvol, soos geen ander. VOTE ROXY 🙂

  • Olivia

    Die rok is die MOOISTE van almal! (**,)