Matriekafskeid

Rozanne Gelderblom

Ek het alles verkeerd om gedoen…ek het my skoene eerste gekoop omdat ek so mal daaroor was en die gevolg was toe dat die rok by die skoene moes pas en nie die skoene by die rok nie. My skoene is lemmetjie groen, pienk en verskeie ander kleure, dit is “fun”. Net soos die skoene moes die rok ook anders wees, maar tog elegant wees vir die spog geleentheid. Ek hou nie van groot rokke met baie “detail” nie en dus pas die rok ook by my persoonlikheid.

 

Sien alle inskrywings

  • Wayne Fourie

    Pragtig. Wens ek was nog in matriek.

  • Samantha Gelderblom

    Jy het absoluut "stunning" gelyk!

  • Almanique

    Absoluut stunning !!!!!

  • M. Basson

    Jy het absoluut stunning gelyk!

  • wendy du preez

    baie stunning

  • tersia van vuuren

    Pragtige rok gemaak vir n pragtige meisie.

  • Adele Comley

    Jy lyk stunning, pragtige rok vir ‘n pragtige dame

  • Percy van Vuuren

    Jy lyk pragtig. Jou ouers kan so trots wees op jou.

  • Vanessa

    n pragtige blom! inside and out xxx

  • karin

    Blomme laat my altyd smile – die rok ook!

  • Bianca Nicholls

    Baie uniek teen oor die ander se rokke het rerig iets anders gehad en jy het baie mooi gelyk.(**,)

  • Marco

    Jy het Am@z!nG gelyk!!!

  • susan du toit

    jy is nie net pragtig van buite nie, maar ook van binne
    en jou rok was so uniek soos jy, het awesome gelyk.