Matriekafskeid

Ruanda Van Rooyen

Ek wou weet dat ek soos ‘n prinses sou lyk en voel. En hierdie skepping het my beslis so laat voel. Ek het ‘ n paar prentjies gehad wat ek saam gevoeg het tot ek hierdie een gekry het waarvan ek hou. Ek het Blou gekies omdat dit my gunsteling kleur is. Wie anders as jou ouers kan help en verseker dat die dag spesiaal en volmaak is en sonder myne sou dit beslis nie moontlik gewees het nie.

Sien alle inskrywings

  • Velyda

    Jy was pragtig my pop. En ek kon nie vir ‘n beter dogter vra nie. Jy is doodreg jy het soos ‘n prinses gelyk…. en sal altyd een bly..

  • Wendy Benson

    Baie beslis jou ouers se trots! Jy lyk pragtig, die rok is elegant, netjies en al wys dit bietjie lyf is dit nie te kaal nie. ‘n Uitsonderse blou wat pragtig by jou gepas het.

  • Maureen Barnard

    Jy lyk pragtig in jou droomrok!

  • Velyda

    Jy is reg jy het beslis soos ‘n prinses gelyk. En sal altyd een bly . Lief vir jou…..

  • Tanya Breet

    Dis ‘n pragtige en baie stylvolle rok. Hou baie van die kleur.
    Sy het stunning gelyk