Matriekafskeid

Ruby Wilson

Die uitbeelding van n kleurvolle positiewe toekoms! Ek wou n rok dra wat die gevoel van hoop, geluk, motiveering, en verskeidenhuid uitstraal. Hierdie rok het al hierdie gevoelings in my aangewakker en het terselwde tyd my laat vroulik, vroolik en soos a ster voel! Die materiaal van my rok laat die kleure dans soos die geleenthede wat in my toekoms wag. Vir my is die kleure en krale ook n uitbeeld van die baie verskillende kleure van my talente en persoonlikhied.

 

Sien alle inskrywings

  • rikarda marais

    STUNNING!! Dis ‘n ongelooflike mooi rok!!!* Ruby jys pragtig my vriendin… 🙂

  • Chantelle Cronje

    Wow,absoluut fantasties mooi!