• Alida Müller

    Jou Ma wou hê jy moes ‘n rooi rok aantrek.sy wou nog altyd ‘n rooi aanddrok dra,maar het nooit nie. Jy sou vir my persoonlik baie mooier in ‘n vioolblou rok gelyk het!! Jou tiervelskoene het ook nie jou rok mooi afgerond nie. Maar so maak almal mos maar hulle eie keuses……..