• Marietjie Kuhn

    Salome, jou rok is regtig iets spesiaals en dit pas by jou. Die kleure saam met die swart is "stunning". Dit is ook defnitief ‘n rok wat jy weer sal kan gebruik. Jy het pragtig gelyk.

  • sandra potgieter

    So bly om te sien daar is mense wat heeltemaal hul eie kop volg. ‘n Baie mooi rok en so anders as die ander. Mooi so.

  • Belinda de Beer

    Dis so tipies jy wat oorspronklikheid betref. Jy het baie koppe laat draai en baie foto’s is geneem. Die ontwerp het omtrent kommentaar en komplimente uit gelok.