Matriekafskeid

Samantha Stander

Ek wou ‘n rok gehad het wat ‘n by my sou pas, iets wat eenvoudig is, tog uniek. Dit moes iets van my persoonlikheid vertel het en daar moes groen in die rok gewees het. My groot inspirasie vir die rok was die natuur en die buitelewe hens die idee van die groen en dit moes iets wees wat modern was, maar met ‘n ou “vintage”.

 

Sien alle inskrywings

  • Ashleigh Stander

    Die rok was stunning en my sussie het so mooi gelyk!

  • Annelu le Roux

    Sammy! * pragtig!! =)

  • Amanda Lerm

    Pragtig !!! Mens kan aanvoel jy hoort aan die natuur.

  • Leonore Venter

    Tien uit tien sam!