Matriekafskeid

Sasha-Lee Stickling

My familie was my inspirasie vir die rok wat ek gekies het. Die kleur van die rok was deur my jonger sussie en my Moeder geinspireer. Maar die patroon (die kralltjies) was deur my hele familie geinspireer, die kralle is in ‘n tipe van ‘n wilde manier op die rok was gewerk, dit is nes my famile baie wild. My hare was heeltemal ‘n ander saak, ek het ‘n prent van die haarstyle in ‘n tydskrif gesien, dit het dadelik my aandag getrek en ek het toe dadelik geweet dit is vir my. Die grimeering was deur my hele famile saam gekies maar, dit het my gesigs eienskappe mooi uit gebring, veral my oe. Dit is hoekom my familie my geinspireer het vir my matriekafskeid rok, hare en grimeering!!

 

Sien alle inskrywings