Matriekafskeid

Scharmon Allen

Wel…almal het my skeef aangekyk toe ek al gr10 begin soek het vir n rok en eers die perfekte een in matriek gevind het. Ek het op al wat n internet site gesoek om daardie rok te kry.. Ek wou iets gewoon maar tog wow hê, en ek het want ekt soos n prinses gevoel. Ek wou nie te veel detail hê,maar dit moet steeds stylvol wees en tog gemaklik om in te kan dans en beweeg! Ek het geen inspirasie gehad, ek wou net graag op my beste lyk en weet dat ek pragtig sou lyk.

 

Sien alle inskrywings