Matriekafskeid

Selest Roux

My inspirasie was prinses Kate, want sy is die voorbeeld van eenvoud en elagansie. Ek het nie ‘n rok met frilletjies en goedjies gesoek nie, ek wou dit eenvoudig he. Iets waarin ek soos myself kon voel en nie waarin ek voorgee nie. Daarom toe ek die einste swart rok aangetrek het, het ek myself gevoel in die rok en ek was gemaklik en dit was boonop eenvoudig. Ek het myself op en af gekyk en vir my ma gese: “mamma die is die rok”! ‘n Rok wat by my pas en my soos ‘n prinses laat voel het…

 

Sien alle inskrywings

  • Candicr

    *STUNNING!!!!!!!!

  • Gerda de Wet

    Dit is pragtig. Jy lyk werklikwaar soos n prinses daarin!

  • Maria van der Merwe

    pragtig Selest…gemaak net v jou! 🙂

  • Sonya

    Baie mooi, pragtige

  • Yvonne Lindeque

    Selest het regtig soos ‘n prinsessie gelyk met haar pragtige, eenvoudige rok!! 10/10

  • Warren Martin

    Pragtig verbei!!!!!!!!!

  • Marinda

    Jy het so mooi gelyk, stylvol en elegant, n ware prinses!

  • Martin Kruger

    Wow. .Baie mooi!!!

  • Wynand

    So moet ons aanstaande appie lyk

  • Danie Roux

    STUNNING !!!!!!!!

  • Liesl Steenkamp

    Jy lyk pragtig my nig! Pragtig!

  • robin

    SJoe dame pragtig wuh dit pas jo perfekt