Matriekafskeid

Shanice Fourie

My ma was my grootste inspirasie. Sy het al van laas jaar af gekom met wonderlike idees en ek het met die ontwerpe voor ‘n dag gekom. Asook my lewe en nuwe liefde en die kleur turqois het my inspireer. Dus was dit die kleur van my rok. Dit verteenwoordig my persoonlikheid nl. borrelend, rein, skoon en kalm. Dit bring my oe uit en komplimenteer & verteenwoordig my persoonlikheid.

Sien alle inskrywings

  • Eloise Rust

    Shanice Jy het baie mooi gelyk. Hoop die toekoms hou vir jou baie mooi dinge in.

  • Pragtig verby, ek sien ons gaan in die toekoms ‘n nuwe mev SA hê, wel gedaan, mag alles vir jou geseend wees, en bly die pragtige, vriendelik en beelskone mens wat jy is…
    Sterkte…

  • Leilani Roote

    Shanice, I love the color combination!! The individual ideas of the dress are beautiful, but they dont all work well together. It seems mismatched and much too "busy" with the corsetted back, the rooching on the bodice, the "spanish-style" flowers and the mermaid-netted bottom.

  • Ludwig

    Shanice, jy is die oulikste, pragtigste en mooiste meisie onder diegene wat ingeskryf het en jou rok komplementeer jou skoonheid en bring die mooiste mooi in jou na vore. Maak nie saak wie watse kommentaar skryf nie, weet net dat God jou geskape het soos jy is, na sy beeld en sy gelykenis. Al wen jou rok nie die kompetisie nie, weet net altyd dat jy volgens jou skepper no 1 is. Alle sterkte