• Lynette Meyer

    Jou rok is stunning!

  • Linda Fourie

    Die rok en die meisie wat dit aan het is stunning! Beslis n wen kombinasie!!

  • Adri

    Hierdie rok was waarlik ‘n wenner!!!

  • Alet Venter

    Sjoe, pragtig!

  • Trudie Coetsee

    Trudie Coetsee
    Jy het soos n prinses gelyk. Jy kort nou net jou paleis dan is jy sneeuwitjie. Mooi is darm maar mooi.

  • Elsje Rootman

    Jy lyk pragtig! Die rok is sag en vleiend en baie vroulik!!

  • Christelle Lock

    Ek het jou laas gesien toe jy baie klein was. Jy was in die hospitaal met gips aan jou bene. Jou storie met al jou mooi prestasies is vir my ‘n groot inspirasie en bewys dat God se hand in alles is. Jou ma was altyd positief. Sy sal altyd na aan my hart wees. Jy moet haar altyd waardeer. Jy het pragtig en stylvol gelyk! Ek is bly jy het rooi gekies. Die kombinasie met jou hare en vel en die elegansie van jou rok maak jou ‘n wenner.

  • Janet Human

    Jy lyk pragtig! Bly dit was so spesiaal vir jou!

  • chantal Brooks

    Baie stunning Shannon.Jy is pragtig.Liefde Chantal – vriendin van jou ma x x