Matriekafskeid

Shaunien Swart

Ek het vir maande lank vir di perfekte rok gesoek in elke rok winkel, totdat ek besef het dit is nie wat ek soek nie. My rok ontwerpper was Ella Pieterse en sy het my rok gemaak presies soos wat ek dit wou gehad het. Ek het my rok die eerste keur gesien en nie eers veranderinge gemaak nie. Ek het die perfekte rok gehad wat by my lyf struktuur gepas het.

 

Sien alle inskrywings

  • Ruan

    Dis die heel mooiste rok wat ek nog ooit gesien het. Ander rokke kom nie naby die rok nie.

  • Frikkie Groenewald

    Lyk fantasties!! Definatief ‘n wenner!

  • Manie Steenberg

    Julle ly absoluut fantasties. Ek nie n groot kenner van mode nie,maar jyk definatief na n wenner.

  • GERELI ROBINSON

    Dit is die perfekte rok vir die pragtigste meisie. Jy het fantasties gelyk. Jy verdien om die prys te wen. Sterkte :):)

  • Krystal Steenberg

    Dit is stunning girl! Daardie kleur pas jou perfek!

  • Shaun Steenberg

    Dit is die mees uitsonderlike rok wat ek nog gesien het. Uitsteekend!!!

  • Renando

    Jo rok lyk asemrowend en jy pas perfek daarin!!!!

  • VERONICA STEENBERG

    SHAUNIEN COULDN’T HAVE LOOKED MORE BEAUTIFUL, THAT DRESS IS A PERFECT MATCH TO HER BODY, NO OTHER DRESS WOULD HAVE DONE.

  • CATHY

    DIT IS N BAIE MOOI ROK PRAGTIG

  • Lisa

    Baie mooi rok! Hou vreeslik van die diep rooi!

  • Jo-ann Pienaar

    Julle twee het perfek gelyk. Jy is defnitief n wenner!! Ek love jou rok.

  • Annamarie

    Die rok was net vir jou gemaak. Jy het awesome gelyk.

  • Dawid Swart

    Jy het flippen mooi gelyk, ek is so trots op jou!!!!

  • quintus

    Absoluut asemrowend

  • Leoni Thompson

    As jy nie wen nie, dan weet ek nie! Jy het absoluut stunning gelyk!

  • Stefan

    Hi dit was darmmaar een van die mooiste rokke die aand daar.

  • Cindy

    Jy het pragtig geluk.

  • Gert

    So n pragtige mens, by so n pragtige rok!!!

  • Chene Strauss

    ongelooflik mooi!!!

  • Leonie Prinsloo

    Wow!!! Stunning rok, jy het stunning gelyk in daai rok!!!
    Jy maak regte prinsese jaloers!!!

  • Christa

    Jy het baie mooi geluk, en die rok het jou perfek gepas.

  • Leon

    Meisiekind jy het pragtig gelyk.

  • Natasha

    Die fotos wat ek van julle gesien het was verby stunning

  • Jacques

    Julle is die perfekte couple en julle het die fotos gemaak.

  • Marisha

    Wow, perfekte rok keuse!!
    die kleure is net reg, mens kry nie sommer dai kleur wat so perfek lyk an iemand soos aan jou!!

  • Roelien

    Dis verskriklik mooi en pas by jou en jou haar kleur

  • Ian

    Bja mooi foto van julle 2,like regtig die detail opi rok,bja goed gedoen!! (",) Julle lyk stunning..!!!

  • Levina de Bruin

    Absoluut Beautiful!!! Jy lyk soos n Prinses.

  • Jaco

    Jy het prragtig gelyk.

  • Chris

    Jy het soos n droom geluk.

  • Ali

    Jy is n stunning mens, maar met die rok is daar nie eers veel meer om te se nie.

  • Boeta

    Jy moet net so mooi bly soos wat jy is.

  • Anna

    Ons het ‘n pienk rok verwag, maar jy het ons verras en die kleur het stunning gelyk!!!

  • Stef

    We love your dress…

  • Andre

    Jy het pragtig gelyk en jy moet die kompetisie wen!!

  • Andri

    Jy het baie mooi geluk.

  • Bevan Deiner

    Julle het baie mooi gelyk en julle 2 was 1 van die uit staan partjies.

  • Angelene

    Dit was pragtig ek het nie eers woorde nie.

  • Chris

    Julle twee pas by mekaar en julle maak ‘n foto perfek.

  • Danie

    Jy is amazing en die rok het asemrowed aan jou gelyk…ju maak alles perfek.

  • Jaco

    jou rok lyk baie mooi.

  • Jes

    stunning!!!!!!!!!! WOW!!!!!!!!

  • Melissa Engelbrecht

    Julle maak die perfekte coupel en jy het baie mmoi gelyk girl.

  • Michiel van der merwe

    Jy lyk mooi nes altyd my awesome kind!!!

  • Mraita Helena Fuller

    Jy luk soos n Morden Day Snow White,jy lyk pragtig!!

  • Trudie Wolfaardt

    Stunning rok, stunning paartjie!

  • Melissa

    Ek kan net nie or die mooiheid van die rok kom nie!!!dit lyk stunning

  • Shelley-Anne Carreira

    A true depiction of beauty, serenity and elegance

  • Roedolf Mostert

    Sy lyk te pragtig!!Daai rok laat haar lyk so n prinses!!

  • Lelanie Retief

    Jy het absoluut asemrowend gelyk, soos ‘n ware prinses. Die rok was stunning en die bykomstighede het jou hele voorkoms so mooi afgerond. En julle was ‘n pragtig paartjie.

  • Alette Groenewald

    AWESOME! Jy lyk asof jy uit ‘n mode tydskrif stap….

  • Natasha Pheiffer

    Julle het stunning gelyk. Dit is regtig ‘n besonderse rok. Ek dink julle was defnitief die "bell of the ball"

  • Morne Minne

    Hi hi

    Wil net se Shaun jy het ook stunning gelyk. Jy kan ma meer so netjies aantrek. Kani glo my klein swaer het so netjies gelyk nie. Well done. Sterkte met als.

  • Emma

    Stunning dress! Suited you beautifully! Wonderful colour choice was perfect

  • Antionette de Bruin

    Julle lyk baie mooi.

  • Ella Pieterse

    Jy het stunning gelyk!!!!!!!

  • Lynette Koeglenberg

    Jy het soos ‘n droom prenses gelyk.

  • Mariette

    Jy het absoluut soos ;n prensesie gelyk, as jy nie wen nie dan weet ek nie.

  • Heiko

    Julle twee het rerig baie besonders gelyk.

  • Renando Viljoen

    My ou maat jy en jou girl het stunning gelyk, as die matriekafskeid so gelyk het hoe gan die troue dan lyk!!!!

  • Zonnika

    my buurvrou jy het asemrowend gelyk.

  • Jan

    Jy het baie mooi gelyk.

  • Oshna Maharaj

    Beautiful girl in a beautiful outfit.

  • Didi Tesnaar

    Dis ‘n beautifull rok, ek is mal oor die diamandjies.

  • Anthone Fourie

    Stunning shaunien!! 🙂

  • Dawie

    Jy lyk pragtig, stunning rok.

  • Michiel vd Merwe

    awesome meisie X awesome rok = AWESOME GALORE!

  • Yolandi Els

    Mooiste matriek afskeid rok wat ek in ‘n lang ruk gesien het. Well done aan die ontwerper!

  • Leandri de Bruin

    Jy lyk pragtig. Dis was rerig die beste keuse vir jou. Deur al die fotos lyk jy stunning verby.

  • pieter

    Jys n droom meisiekind baie geld maar eks seker dit was die moeitewerd