exclusive_studios_021
Matriekafskeid

shene scheepers

Ek het altyd gedroom van n feetjie afskeid maar toe ek al twee my ouers onlangs verloor het.Het ek besef dat net ek dit vir my self gaan moontlik kan maak.Ek het die perfekte rok gekty na ure se gesoek op die internet en hom na n tannie toe gestuur vir n kwotasie.Toe kom die finansiele deel waar voor ek so bekomer was oor.ek het toe heel jaar in my matriek jaar elk naweek gewerk en elke sent gespaar tot ek R3000 gehad het.Dit was harde werk maar ek was baie trots om te kan se ek het my rok self betaal!Dit was defnitief die harde werk werd!

Sien alle inskrywings

  • Susan Jordaan

    Shenetjie, jou droom het waar geword en jy het pragtig gelyk. Jou ouers sou sooo trots op jou gewees het my nooi!!!!

  • Elize Du Randt

    Shene, jy het sprokies mooi soos ‘n feeprinses gelyk. As albei jou ouers vandag nog hier met jou was, sou hulle gebars het van al die trots! Blou is jou kleur, dit het jou gelaat gekomplimenteer!

  • http://fpjcihemsomc.com/ fowagyk

    7Kn7U2 tznpycdsfguz, [url=http://mjbukbyolckj.com/]mjbukbyolckj[/url], [link=http://ofqeynelondd.com/]ofqeynelondd[/link], http://uljyqgzwfjdl.com/