Matriekafskeid

Sheree Struwig

Toe ek by Ciska aangekom het , het ek so half en half ‘n idee gehad van wat ek wou he , maar ook nie… ons het na so paar prentjies gekyk en idees rond gegooi en het uiteindelik besluit op die eindproduk wat nou my rok is. Hy het perfek uitgekom en ek was meer as tevrede , ek het al baie komplimente van vriende en vreemdelinge ontvang oor my ongelooflike rok , en ek moet se ek stem saam , hy is een uit n miljoen!!!!

 

Sien alle inskrywings

  • MELINDA VAN ROOYEN

    Pragtige rok, die kleure blou lyk soos die see pragtige golwe.