dsc03317
Matriekafskeid

Silvia Pretorius

My insperasie was eindelik my niggie gewees. As sy nie aangedring het dat ek die rok in die boutique moes aanpas nie, sou ek nooit n idee gehad het wat om aan te trek nie. Op die ou einde het ek besluit om die rok te laat maak omdat hy te duur was en te danke aan Buks het die rok mooier gelyk as die een van die boutique.

 

Sien alle inskrywings

  • Karin

    Baie mooi – mooi hare ook!

  • Riekie Pretorius

    Al was dit my kind die moet ek se sy het pragtig gelyk. Ek was stralend het die hele tyd gesmile. Sy was net die mooiste van almal daar. Haar rok, die kleur en haar hare het absoluut by haar gepas.

  • Alta Welthagen

    baie moo

  • Yolandi Nel

    Mooiste meisie in die hele wereld!!! My pragtige niggie!!!!! Xxxx My vote is beslis vir jou, mag jy wen want jy verdien dit `n honderd maal oor!!! Baie lief vir jou!

  • Marianne le Grange

    Dit is ‘n fantasmagoriese mooi rok! Jy lyk soos ‘n prinses.

  • Magda Taljaard

    Pragtig, Stunning! Nie net ‘n perfekte pas en regte kleur nie maar wat ‘n interessante snit!
    Baie geluk jy het pragtig gelyk, gesofistikeerd, kalm en beslis ‘n wenner!

  • Joanie Du Preez

    Pragtig pragtig

  • Gerrie Swart

    Die rok is uit n ander wereld so mooi soos n sprokies verhaal in n blommetuin en die draer, een woord n Prinses. 10/10 vir julle beide jou Oom en Tannie

  • hannetjie

    Jy lyk pragtig en die kleur pas jou goed.

  • Ernest Nel

    Pragtig pragtig pragtig. Jy lyk soos n prinses!!!

  • Gideon van Wyk

    Baie Baie mooi!! Daar is nie woorde om dit te beskruif. Alles was net perfek!! N reget Engel

  • Jean-Dean Oschger

    sjoe dit is n stuning foto. J het asemrowend bja moi gelyk

  • Jean-Dean

    sjoe dis n stuning foto. Jy het asemrowend gelyk

  • Desire Du Bois

    My skat. Jy is pragtig van binne sowel as buite. Jy is net bitter spesiaal.

  • sulene

    jyt beeldskoon gelyk
    mal oor die rok

  • Cathy Pretorius

    Jy het baie mooi gelyk hoop jy het dit geniet

  • Derick Pretorius

    Jy het baie mooi gelyk

  • Toska Landman

    Jy lyk pragtig van jou kroontjie tot jou toontjie!
    Asemrowend mooi!

  • Marina Höll

    Dit wil gedoen word!!! Dis nou inisiatief sal ek sê. Jy het baie geld gespaar en lyk soos ‘n feeprinsessie!! Gladnie opgesmuk nie maar baie sag en vroulik!! Wens jou die prys toe!!

  • Marius le Grange

    Baie mooi Silvia.

  • shahima

    Lovely picture and beautiful dress!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • ELAIN

    Sy lyk fee`prinses mooi .. die blou doen haar gelaat baie goed en die rok se ontwerp is stunning pas 100%…sy is regtig PRAGTIG !!!!!!!!!!!!!

  • Betsie Nel

    Hi Silvia, jy het soos n prinses uit n feeverhaal gelyk en dit was nog mooier in lewende lywe.

  • Mientjie

    Jy lyk soos n Sarie voorblad nooi.

  • Isabel Nel

    Ja nee kyk jy het baie baie baie baie mooi gelyk!!

  • sonja

    Jy lyk stunning nig!

  • Arlene

    Jy lyk so mooi, jou rok is stunning verby.

  • michelle tucker

    wOw silviii jy het AmAzinG gelyk. my asem was regtig weggeslaaan jY het soos n PrinSes uit n vee verhaal gelyk. 10 uit 10 vir jou mwAkieZ lOvE u baie.

  • Sonia Uys

    Jy het regtig pragtig gelyk. Sommer baie baie mooi. Hoop jy wen.