• Sonja

    Pragtig saggies soos ‘n feetjie -

  • Caron Bezuidenhout

    Feetjie mooi!! Kry verseker my stem!

  • Karin

    Oulikies!

  • rochelle

    well done simi stunning pic’s love it
    jy het my aan genaam verras beautiful!!

  • Dalene Kruger

    Wow wow, het sowaar pragtig gelyk. Sarie, hierdie is ‘n wenner.
    Haar persoonlikheid het so goed gepas by die Eie Ontwerpers Feetjie Prinses mooi rok.
    Hou sterk duime vas. Blessings

  • Lynn

    Dis ‘n baie besonderse rok! Mooi, sexy sonder om uitlokkend of uitdagend te wees.

  • liezel

    Hi, sjoe jy het pragtig gelyk!

  • Hanri Nienaber

    Woweeeee.. Rerig beeeeauitiful! (^^,)

  • Lynette Roodt

    Pragtige rok vir ‘n baie spesiale meisie !!

  • Orsilla van Eeden

    Die feetjiemooi rok pas by haar persoonlikheid en kreatiwiteit. Mooi-mooi.

  • Ronel Klose

    Syhet pragtig gelyk eie ontwerp en sy self is ‘n pragtige mens.
    .

  • Ruanca

    Jy het stunning gelyk!