dsc_6664
Matriekafskeid

Simoné Lange

Ek was my eie groot inspirasie, ek het ‘n vreeslike spontane persoonlikheid en wou graag ‘n rok gehad het wat my persoonlikheid sal weerspieël as ek op die “rooi tapyt” af stap sonder om ‘n woord te sê. Ek het besluit op ‘n cherish pienk rok, want ek wou ‘n helder rok gehad het, want dis lente en vrolik, maar ek wou nogsteeds vroulik en elegant gelyk het. Ek het met my gedagtes ‘n rok begin vorm, en is na ‘n ontwerper met die gedagtes, wat my gehelp het.

 

Sien alle inskrywings

  • Chris

    Puik ! Definitief een van die beste wat ek gesien het, en sy pas soos n pop daarin !

  • Henriette

    PRAGTIG!!!!!!

  • Marinda van Rensburg

    Simone jou rok was net so pragtig soos jy!! Jy mag maar!!

  • Rina Pretorius

    Simoné jys pragtig. ‘N ware voorbeeld vi klein dogtertjies. Jys mooi van binne en buite.

  • Sarie Kraay

    Simone, jy het pragtig en elegant gelyk, Eg vroulik maar tog ‘n weerspieeling van jou persoonlikheid, Wees altyd dankbaar vir jou talente. Liefde. x

  • Marlene

    Stunning rok Simone net so mooi soos jy!

  • natacha lizette nel

    Pragtige rok . Jy pas perfek daarin . Beeld jou persoonlikheid beslis uit. !!!

  • Jantjie

    Totale Afronding Baie Goed ! Ek dink jy kan die voorblad kry. Sterkte !

  • Liza Maree

    Simone jy het ongelooflik mooi gelyk.

  • Gerda Hattingh

    Sjoe Simone jy het pragtig gelyk soos altyd!

  • Riaan

    Simone jy het pragtig gelyk.

  • Frikkie

    Vir my lyk alles reg, van bo tot onder ! Die hele pakket.

  • Frikkie

    Vir my sal jy altyd Die Beste wees ! Love you For Always ! Pappa.