mg_0668_edit_8
Matriekafskeid

Simone van Rensburg

My ma het my net op n dag gebel en gese as sy van die werk af kom tel sy my op dan gaan ons vir my rok soek. Ek het natuurlik geen idee gehad wat ek wil he nie behalwe dat ek n blou rok wou gehad het. Ons was eerste na die bruidshuis in mayville mall. Toe ek instap en die oom ontmoet het hy dadelik vir my gese rooi! Ek was maar huiwerig aan die begin veral omdat dit n balrok was maar het maar net die oom vertrou en ek kon nie meer gelukkig gewees het nie. Ek het soos n prinses gevoel!

 

Sien alle inskrywings

  • Liandri van der Westhuizen

    Simi jy het soos ‘n prinses uit ‘n sprokiesverhaal gelyk!! En julle was verseker die "couple" van die aand.

  • hester

    Moet sê dis ‘n pragtige rooi!!

  • Adelle van Rhyn

    jy het soos ‘n prinses gelyk!! die rooi komplimenteer jou en jy lag so spontaan!! STUNNING vriendin!!!

  • Alisna

    Simi, jy’t pragtig gelyk en die rooi en jou perfek gepas!!*

  • Jasmine Ziegelmeier

    Simi jy het pragtig gelyk! Hoe rooier hoe mooier, het beslis by jou gepas. Jy het regtig soos ‘n prinses gelyk. Pragtig!!!