bdsc4445
Matriekafskeid

Sindie Crouwcamp

my inspirasie was ek dat ek wou kyk watter tipe rok sal by my persoonlikheid pas en my persoonlikheid die beste sal laat uitbeeld. Ek het gesit met potlood en papier en begin dink aan rok wat nog nie voorheen gemaak was nie en uniek sal wees en het toe die rok geteken en ontwerp soos ek toe gedink het dit die beste by my sal pas. Soos ‘n voël wat sy vere sprei en in die lug vry is en rustig is, so het ek die dag gevoel met my matriek afskeid toe ek die rok aangetrek het en die rooi tapyt aangedurf het. Ek glo dat elke meisie haar matriek afskeid met insperasie moet aanpak en haar self weerspieël op daardie betrokke dag.

 

Sien alle inskrywings

  • Allet

    cool rok

  • santie

    Hi di is n baie mooi rok hoop jy wen

  • hanns

    jy lyk baie mooi lieffie !!!!hooop jy wen jy lyk pragtig

  • Driekie

    Jou rok is asemrowend jy het pragtig gelyk ek glo en vertrou dat jy sal wen want jy verdien dit my kind" Liewe Jesus vat ons meisiekind en laat haar vlieg op die vlerke van die wind stort U vrede en kalmte oor haar uit laat sy weereens net U liefde ervaar !

  • charlotte van zyl

    Sindie jy lyk pragtig!!

  • LINDIE

    baie mooooi sjoe!!!!!! jy lyk GREAT