dscf5781
Matriekafskeid

Sinteach Sevenster

my inspirasie tot my droom matriekafskeid rok en gekom van soek op die webwerf en prentjies uit boeke ens. maar op die een webwerf kry ek toe die prentjie van die rok wat my voete onder my uit geslaan het toe ek dit sien toe wou ek die rok gehad het.. ek het die prentjie gevat na Fairy Tales design (tannie Janine) in Sunward Park en sy het hom toe vir my gemaak dat so perfek as moontkik kan sit… daar was redelik n paar veranderinge op my rok as wat hy oorspronklik op die prentjie gelyk het. Die aand toe ek hom aantrek het ek soos n prinses gevoel dit was verseker n stunning rok.

 

Sien alle inskrywings

  • Charlaine Lawrence

    Baie baie moi rok,,* Jy’t regtig stunning gelyk,,*

  • Esmari

    Dit lyk verskriklik mooi.

  • Patsy Pretorius

    Baie mooi, stylvolle en baie deftige rok. Baie gepas vir die geleentheid.

  • Reinette

    Stunning rok en girl!

  • Annette Sevenster

    Sexy my kind. Rok komplimenteer jou Sinteach

  • Jane Vlam Venter

    Baie Baie mooi Tc!! Jyt stunning gelyk!!!
    :)

  • Nadia de Bruyn

    Gorgeous en elegant verby!! Pas baie mooi by jou!!