Matriekafskeid

Sinteach Sevenster

my inspirasie tot my droom matriekafskeid rok en gekom van soek op die webwerf en prentjies uit boeke ens. maar op die een webwerf kry ek toe die prentjie van die rok wat my voete onder my uit geslaan het toe ek dit sien toe wou ek die rok gehad het.. ek het die prentjie gevat na Fairy Tales design (tannie Janine) in Sunward Park en sy het hom toe vir my gemaak dat so perfek as moontkik kan sit… daar was redelik n paar veranderinge op my rok as wat hy oorspronklik op die prentjie gelyk het. Die aand toe ek hom aantrek en ek soos n prinses gevoel dit was verseker n stunning rok.

 

Sien alle inskrywings

  • fina moolman

    Sy het vir my die mooiste gelyk

  • candice

    Baie baie baie mooi foto teach jy lyk stuning *candice boyens*

  • Arista

    Sy het regtig soos ‘n prinses gelyk. j

  • Anett

    Sy het STUNNING gelyk!!!!!!

  • Amanda

    Jy het regtig soos n prinses gelyk. Dit het jou ongelooflik mooi gepas.

  • brandon

    heel mooiste meisie beeldskoonste persoon by ons afskeid gewees en die rok het jou nie gemaak nie jy het die rok gemaak…jy is nie net my engel nie jy lyk ook soos ENGEL .. jou rok was hot verby Engel!! love you

  • Anke

    Joh Sinteach! Pragtige rok. Ek mis jou en daardie skool baie jong! Maar daai rok is ongelooflik pragtig!

  • Anna

    Sou ‘n mooi rok gewees het as ‘n meisie in hugenote nie reeds presies so rok in 2010 aangehad het nie!!!

  • Annette

    Nie eers geweet n meisie in Hugenote het so rok gehad nie sy moes ook seker pragtig gelyk het. @Anna. En Sinteach jyt mooier as n Barbie Pop gelyk mag dit die mooiste rok in 2011 wees

  • aiden

    Het By ver die mooiste gelyk op die matriekafskeid.. One in a million.. Soos brandon se jy het die rok gemaak… Vrekkers mooi tc

  • cheney

    Rerag verskriklik mooi!!!!!

  • Zelda

    Jy het baie mooi gelyk – glo enige meisie sou so wou lyk met so ‘n pragtige ontwerpers rok !!