matriekafskeid_30_sept_2011_130
Matriekafskeid

Siobhan Hulk

Soos enige meisie het ek gesoek vir die perfekte rok. Ekt deur internet gegaan en vir prentjies gesoek en almal was mooi maar ook almal dieselfde en ek wou iets gehad het wat heeltemal uniek was en wat by my pas. Toe ek die rok sien en hom aan pas het ek geweet dis die rok wat bedoel is vir my want ek het werklik soos n prinses gevoel en wat meer wou n meisie he? Ek het dadelik geweet sonder twyfel dat dit nie meer nodig is om te soek vir n rok nie want n rok soos die sal ek nie sommer weer kry nie!

 

Sien alle inskrywings

  • Marié Buhrlen

    Siobhan jy het sooo mooi gelyk. Dit was beslis JOU rok!! Julle was ‘n baie mooi paartjie.

  • Sophia Bosman

    Wat ‘n pragtige paartjie. Daardie rok is beslis uniek en pas Siohban perfek. Ek gee dit ‘n A++. Hulle staan beslis uit tussen die ander.

  • Charne’

    Sooooooooo verskriklik mooi vriendin!!

  • Simone Taljaard

    Siobhan jy en Ian het so mooi gelyk! stunnnning ek mis jou vriendin en dit was net die regte keuse want ju rok is perfek!

  • Monique

    Jy lyk stunning en my oulike ou neef!! julle die mooiste couple ooit!!

  • Minette

    PRAGTIG!!!!!!die kleur het perfek by jou gepas Siohban en jou baie gekomplimenteer!!