matriekafskeid_30_sept_2011_099
Matriekafskeid

Siobhan Hulk

Ek het gesoek deur verskeie prentjies op die internet en meeste van die rokke wat ek van gehou het, was almal soortgelyk aan iets wat almal in die winkels gehad het en ek wou iets unieks gehad het, toe ons die rok sien by Saint Lourient Boutique en ek hom aanpas en soos n werklike prinses voel het ek geweet ekt die rok gekry wat vir my bedoel is en ekt dadelik geweet ek hoef nie verder te soek vir enige rok nie!

 

Sien alle inskrywings

  • Cindy Retief

    Ongelooflik mooi!! Sy lyk soos ‘n prinses!! En die prins wat agter haar staan lyk net so mooi!