Matriekafskeid

Soné van der Merwe

Van ek kan onthou, droom ek al van my perfekte matriekafskeid rok. Ek het al maande voor die tyd na ontwerpe op die internet begin soek en het toe my insperasie van ‘n Elie Saab ontwerp verkry. Ek is mal oor helder, ryk kleure en baie detail, maar ‘n eenvoudige en elegante rok was ‘n definitiewe. Toe ek my materiaal sien, was ek dadelik versot daarop. Alles waarvan ek gehou het, gedroom het, was in daardie stuk lap vasgevang. Met die ontwerp, materiaal en die kennis van die ervare Sylvia van der Merwe was my droom rok gewaarborg. Ek kan met alle eerlikheid sê dat my rok al my drome oorskry het…dit is my droom rok!

Sien alle inskrywings